Gedigte

Titel: jasmyn...
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Met die koms van die reen het ek hom gan soek
in die fynbos Jasmyntjies wat onder my vensterbank groet
Daar het ek my voete onder my ingeskop en blysit tot gister,vandag en more inmekaar insink.
Opgestaan en hulle agter my oor hoor fluister,
hy het die reen voel drup teen die sagtheid van sy wang,
my trooslangs deur die tuin geloop
Die vooruitsig van maan en ster ope lug
met die jasmynbos wat bo oor alles hang
het ek opgekyk na bo en besef
dat ek werklik kan glo.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Hartsnare

deur Driekie Grobler

100 Inspirerende gedigte en hartsgedagtes oor menswees en die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar