Gedigte

Titel: Jerigo
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Van binne af lyk hul hemelhoog,
tog tree jy óór my vestingmure.

Van hier vertoon my hekke dig,
tog bars jy hulle oop.

Met pik en pyl hou ek jou nie weg nie…
en my stad brand stadig om my af.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bouvalle
Baie mooi. Kragtig
5 jaar 3 maande 1 week 1 dag 19 ure oud


Vestingmure
7dae, 7 nagte... Uitstekend geskryf. Mens hou maar aan met bou.
5 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 1 uur oud


Jerigo
Baie goed gedoen :-)
5 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 3 ure oud


Jerig
Man
Mooi neergepen
Maar
Slaat dood die dem vure
Om te herbou sal erger wees !

10/10
5 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 5 ure oud


Jerigo
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die BOUVAL EN WRAK projek.
5 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar