Weergawe: 1
Aantal woorde: 41
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 13 Oct 2010
gemartel, gekruisig en kasty
soos ‘n skaap na die dood gelei,
kan ek en jy, ons sondes bely,
wonderlik mooi God’s Woord vir my,
lank genoeg deur satan mislei,
Jesus, U maak waarlik vry!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae