Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Weggerolde rots
teen alle logika bots
uit dood uit opgestaan
Tomas stom geslaan
kan dit wees
of is dit ‘n gees

Sit jou hande
in my wonde

Wat Jesus vir Thomas se
wil Hy van ons ook he
hande sit in sy wonde
met ons monde
kan prys en glo
in Hom daar bo



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Opstanding
ek kan net Amen se op hierdie prag gedig!!! mooi gepen!!!
5 jaar 7 maande 3 dae 21 ure oud


opstanding
Pragtige werk vriend.
5 jaar 7 maande 4 dae 8 ure oud


+++
Geseënde Paasfees!
5 jaar 7 maande 4 dae 9 ure oud


Jesus se opstanding

Dit is redding, die dood het nie meer die mag nie.
5 jaar 7 maande 4 dae 12 ure oud


Jesus
Hoop al julle woesters het 'n gees vervulde paasfees gehad. Groetnis
5 jaar 7 maande 4 dae 15 ure oud



Van ons ander lede

Dagboek van die tuinvoëls

deur http://www.woes.co.za/

Spesiale gevalle van interaksie wat tussen die tuinvoëls onderling asook met ander wesens plaasgevind het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar