Gedigte

Titel: Jou hart
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Jou hart klop warm sag
al slaap sy laat
en laat die wereld wag
maar jou hart klop n ritme
wat myne verstaan
en neurie
waar ek gaan
ek loop nie
met mynersboots
deur die nerf af plekkies
van jou hart
en trap modderspore
oor en deur jou smart
ek sien kosmos
en wonder
hoe kan ek dit epos.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kosmos
Ek kry die gevoel, e-pos of te not!
8 jaar 2 weke 6 dae 3 ure oud


Mynerboots ...
Dit is net soooo pragtig!!!
8 jaar 2 weke 6 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar