Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jou liefde is hande vol vrede
in sagte koeltes.

Jou hart is duif-oë
wat genade tap uit wolke-seën.

Jou liefde is rein gebede,
lammers wat wei by lewende water.

Henna-blomme in die wingerd,
is jou liefde,
as die sangtyd van seisoene
arms vol bloeisels blom.

© C. Potgieter 2014-05-11

(Moedersdag 2014 met inspirasie uit God se Woord)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Jou Liefde
Lieflik!
4 jaar 10 maande 2 weke 3 dae 10 ure oud


Jou liefde
My kommentaar sou wees dat dit soos 'n psalm of 'n hooglied klink.. Toe sien ek jou bron van inspirasie! Pragtig gedoen!
5 jaar 7 maande 4 weke 18 ure oud


jou liefde
mooi gepen
5 jaar 8 maande 1 week 7 ure oud


Waaauw!
Dís moederlief-liefde.
5 jaar 8 maande 1 week 16 ure oud


liefde
baie pragtig
5 jaar 8 maande 1 week 1 dag 7 ure oud


.
Baie sag ...
5 jaar 8 maande 1 week 1 dag 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar