Gedigte

Titel: Jou mond

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jou mond
Fluit vir my ‘n spruit
Wat borrel en swerwe
Op die oppervlakte van ons land.
My drome bly droë druppels
Vasgevang in die sand.
Jou mond
Is briljant.



Kommentaar

Te veel mooi woorde, ne?
1 jaar 5 maande 2 weke 1 dag 22 ure 24 minute oud


Treffend en beeldryk geskryf.
2 jaar 2 maande 1 week 6 dae 6 ure 42 minute oud


Jou mond Is briljant.
Stunning stukkie werk hierdie, ek dol daaroor.....
2 jaar 2 maande 3 weke 6 dae 20 ure 38 minute oud


Ilva, jy het onbetwisbaar talent!

en uit JOU mond
hoop ek van harte
gaan ons nog baie hoor!
2 jaar 3 maande 3 dae 23 ure oud


Baie sensueel...
2 jaar 3 maande 4 dae 21 ure 49 minute oud


Uitstekend en digterlik - hou baie hiervan!
2 jaar 3 maande 6 dae 3 ure 49 minute oud



Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar