Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In Judas gewaad is jy geklee

jou waarlik die haan kraai drie keer,

mooi woorde en beloftes het jy uit gedeel

nou ‘n leuen in Judas kleed.


Ek wou nie lief hê oor jou leuens

tog het jy waarheid gefnuik met ‘n babelse gedreun,

nou’s ek die een wat roggel en kreun

aan hierdie hart so op van ween


Met jou ring dog ek daar’s ‘n kans,

jou lief jou lag net ‘n skans

van korte duur die môre glans

‘n klug – ‘n leuen hierdie liefdes dans.





Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :
Pyn

Van ons ander lede

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar