Gedigte

Titel: Jy
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In my kop bly die gemaal
Vrae onbeantwoord
Jy roep na my sonder ‘n taal
Slegs jou oë spreek ‘n woord.

Ek mag nie !
Ek kan nie !

In my kop bly die gemaal…
Waarom wil my hart
Maar my verstand weier soos staal
Diep in my lê die smart

Dit mag nie !
Dit kan nie !

Tog beur die vlees
Na die oorvloed in my hart
Tog waarsku die gees
Dit kan net lei tot smart

Jy roep, jy wink
Sonder dat jy dit weet
Slegs my hart gaan vermink
Jy gaan steeds jou eie roete uitmeet

Sonder my

Ek wil
Maar ek mag nie….



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Seer-mooi!
9 jaar 1 dag 23 ure oud


Uitsonderlike woordespel, vol hunkering en die ewige keuse tussen reg en verkeerd.
9 jaar 9 maande 2 weke 1 dag 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar