Gedigte

Titel: Jy ....!
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ongelooflik, onbeskryflik mens,
lank al my hart se grootste wens.
Alles wat ek ooit kon hoop, kon vra,
word aan my opgedra.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

rex
Jy ...
Eenvoudig en pragtig. Uit een groot hart, aan 'n ander groot hart!
8 jaar 1 maand 2 weke 2 dae 7 ure oud


Jy
Hi,
Ek lees jou gedigte van vooraf en weereens word ek getref deur jou kort en kragtige gebruik van woorde.
Met 'n paar sinne kan jy 'n lewensverhaal vertel.
En die gedigte saam skets 'n pragtige storie.

Hou op om jouself te moeder oor ander mense se skryfwerk en laat jou eie gedagtes dwaal. Skryf demmit!
8 jaar 1 maand 2 weke 3 dae 3 ure oud


Jy....!
'n Paar woorde wat duisend prentjies skilder. Baie, baie mooi.
9 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 14 ure oud


Irma Mey, jou beker loop oor - geluk stort oor jou koppie in die piering en kring ook uit na my hehe, ek is sommer saam met jou bly.
10 jaar 4 maande 1 week oud


O! dis so mooi!!
10 jaar 4 maande 1 week 3 ure oud


In hierdie min woorde sê jy ALLES!!!
Pragtig!!!
10 jaar 4 maande 1 week 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar