Weergawe:
Aantal woorde: 69
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 23 Feb 2006
verlange as jy vêr is.
Jy, my toevlug na vrede
jy's my anker in die lewe
die son in die oggend
Spikkelsterre in die nag.
Lief . . .
met seunsagtige blonde kuif
en see-blou-oë
en 'n mond laggend
Steel jy die goudkis in my hart
. . . jy wat my nooit wil verlaat nie
Vaar saam met my uit
Lief
Oor golwe van liefde.
Lees ander gedigte deur Magrietatjie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig