Weergawe: 1
Aantal woorde: 70
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 06 May 2015
jy het
alleen
bly staan
teen wind
en gure weer
teen waterstrome
van geweld en hael
rukwinde het jou verniel
toe het die vuur gekom
jou verskroei gesmelt
vingers, arms, bene
alles tot as verkool
winde het gekom
en jou verwaai
tot niks is jy
verklaar
maar
tog
het jy
oorleef
teen alle
verwagtinge
het jy weerstaan
die magte van
die bose
weerloos
en verslaan
net Jy
Is
©Teárlach
Lees ander gedigte deur carolus
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.