Gedigte

Titel: Jy
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Net ‘n gedagte aan jou,
dis al wat ek kon hou.
Ek is lief vir jou,
maar kan ek jou nog vertrou?

Ek dink jy het geweet,
Ek sal jou nooit vergeet …
Jy het my seergemaak
deur op ‘n ander verlief te raak.

Die dag wat ek jou ontmoet het
Kon ek jou netsowel gegroet het.
Want jy’s die tipe ou,
waarvan alle meisies hou.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

*
Sjoe!

Sulke tipe ouens en selfs meisies gee my die horries. Ek het 'n soortgelyke ervaring gehad in my tiener jare. Vreeslik spyt daaroor.
Tog het mens sulke mense in die lewe ook nodig, want hoe gaan jy dan weet wie die "goeie ene" is?
5 jaar 3 maande 1 week 4 dae 22 ure oud


TK
Jy
Dankie, dis een van my eerstes gewees daardie. Dis nou gedigte en liefdes :)
5 jaar 3 maande 1 week 5 dae 19 ure oud


jy
Eina! Diepseer teleurstellend gepen. Goeie rymgebruik.
5 jaar 3 maande 1 week 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar