Weergawe:
Aantal woorde: 56
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 21 Nov 2007
jy was ons enigste rots,
op jou was ons baie trots,
wie voorsien nou die kos,
in 'n digte donker bos,
het jy ons nou gelos,
hoekom het jy nie maar gedros?
Ons sou jou wou uitlos!
Jy het daardeur lewens opgemors!
Jy het gekies, om te spring van 'n rots.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Piet Schoombie
Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.