Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Naas my God
My hart se klop
My grootste uitdaging
My grootste sukses

Jou eerste dag kon ek net staar
Geweet .... jou gaan ek ewig bewaar
Elke soet sagte kyk
Stoere vertroue, onbaatsugtig liefde bereik

Ek wens ek was n beter pa
ń By die huis bly pa
Eks maar net n foto geraam
ń Naweek pa

Groot mens se kinder dinge
Het dit gemaak
ń Lewe sonder God
Ons reënboog gekraak

My kind wees eerste lief vir God
Jou lewe in Hom gegrond
1 Kor 13 is waaraan jy aardse liefde meet
ń Goddelike porsie so vir jou afgemeet

My breë bors trots
My kind van God
My nalatenskap
Jy is.......My Kind!!!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

jy is
Ja dis een van die belangrikste wense in elke ouer se hart dat ons kinders as hul opgegroei het nog kinders van God sal bly en Hom sal ken in alles wat hul doen. Ek het my kinder geleer dat indien hul iewers heen gaan of iets doen en hul skaam is om God saam te nooi dan moet hul weet dis nie reg nie.
Jy het lieflik geskryf.
4 jaar 9 maande 1 week 6 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar