Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy is anders

Ek stry hardnekkig dat hulle my nie vang
Die koor bassuin uit volle bors
Stap vir stap nader aan wie ek is

Ek verstaan jou nie

Maar hoe kan jy dan
As intensiteit nuwe dimensies skep
Ons wêrelde is parallel
Sien jy my dan nie?

Jy is anders

Ek gee myself definisie
Jy vertolk my soos ek skryf
My wêreld draai abstrak tot jou konklusie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Jy is anders
'My wêreld draai abstrak tot jou konklusie'. Sjoe, die hoop kan nie beskaam met so 'n einde nie! Wonderlik!

10 jaar 8 maande 3 weke 4 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Bundel homofiliese kortkunsprosa.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar