Gedigte

Titel: Jy is ma se seun

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy is ma se seun,
tot heeltemal op die been.
Liewe Jesus het jou geseen,
en vir my gese "jy is die een"

Jy is n bondeltjie liefde,
n ware lig op die liefde.
God het jou aan ons toevertrou,
sodat ons jou na Sy ewebeeld kan bou.

Luister as hy met jou praat,
en volg sy raad.
Hy sal jou nooit verkeerd lei,
of jou hart mislei.

Jy is Liewe Jesus se kind,
en Sy liefde sal julle bind.
Vertrou net op sy woord,
dit is hoe dit hoort.

En onthou ons het jou lief,
jy is dan n harte dief.
Jy is ma se seun,
tot op die been!



Kommentaar

Ek stem saam met Annie
Pooks ek stem saam met Annie. Dit is 'n mooi gedig. Jou liefde word weerkaats in die lyne en dit is liefde se skyn is mooi ... daar is 'n hemelse glans in dit!
3 jaar 8 maande 1 week 2 dae 18 ure 16 minute oud


kom ek nou hier in jou stegie afgewandel, en hierdie is 'n baie mooi gedig. dankie.
3 jaar 8 maande 2 weke 1 dag 10 ure 34 minute oud



Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar