Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Bokka jy is nog myne
Jy het nog my hart se medisyne
Die pille wat so lekker smaak
Bitterpil wat soet kan maak
Jy is my hart se klop
Jy is my dop se skop
My trampolien
My wasmasjien
Vir jou is ek tog so lief
Al behandel ons mekaar ook stief
Jy sal hier in my bly
Sonder om seer te kry
Want ek sal jou bederf
en liefhê totdat ons eendag sterf



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Jy is nog
Oulike "vasbyt" gediggie... So vrolik en lig stel jy jou saak..
5 jaar 6 maande 1 week 2 dae 19 ure oud


Ano
Jy
Definitief baie oulik.
5 jaar 6 maande 2 weke 6 dae 12 ure oud


Jy is nog myne
my hart se medisyne
bitterpil wat soet kan maak

ag dis pragtig.
5 jaar 6 maande 2 weke 6 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar