Gedigte

Titel: Jy is Syne
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy verstaan nie altyd die plan wat Hy het,
Soveel drome soveel prêt,
Maar jy dink jy verstaan sy liefde,
Genoeg liefde, vir die dood.

Jy is klein en Hy is groot
Hy was nog nooit,
nog nie amper
nog glad nie
morsdood

Op Golgota, het Hy sy seun neergelê,
Sodat jy Sy liefde ook kan hê

Maak nie saak wat jy doen,
Wie’s jou vriende
Of wie jy soen

Sy liefde vir jou, word nooit minder,
Jy is Sy kind
Sy beminde.

Jy verstaan nie altyd hoe Hy voel,
Jy verstaan nie altyd, waarvoor is jy bedoel.
Maar verstaan Sy boodskap,
Sy liefde en blydskap

JY IS SYNE!
JY IS SYNE!
JY IS SYNE!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar