Gedigte

Titel: Jy, Judas
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Met die laaste kraai het jy omgedraai
Jou lewe verwoes en omgeswaai
Geen teken van spyt
Geen selfverwyt
Net munte wat in jou vuil hande lê
Omdat jy verseg om die waarheid te sê
Jou lewe is verniel, soos `n hooimied verbrand
Jou eie lewe slaan hy self aan die hand
Is dit die spyt…
Die selfverwyt?
Eers as dit te laat is wil ons omdraai
Ons lewe klaar verwoes en omgeswaai



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Baie nice, ek hou hiervan!
10 jaar 4 maande 3 weke 1 dag 18 ure oud



Van ons ander lede

DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar