Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As jy my soen spring my hart
verwilderd in my borskas rond!
My kniee word lam as ek wegdwaal
met jou lippe teen my mond!

Onder my vel kriewel klein goggatjies
as jy aan my raak.
Jou sagte hande weet net hoe
om my skoenlappers wakker te maak.

Die gevladder van skoenlappers kielie saggies
aan die binnewand van my maag,
As jy my soen raak ek weg en my reaksies vertraag.

As jy my soen, voel dit of ek my bewussyn verloor,
Jy voer my weg na n blyspel van n Engelekoor!

As jy my soen met jou lyf styf teen myne
en jou arms om my gekoekon...
Giggel my skoenlappers verspot terwyl
my vlees kriewel met die gottatjies onder my vel
waar jou lippe my soen!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

skoenlappers
hmmmm .. dis mos wat n soen aan mens moet doen... puik gepen
5 jaar 9 maande 1 week 5 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar