Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die blokkiesvloer
se swart en wit
is ingekleur met rooi

ñ koeël as kwas
was so moer
kreatief , al moet ek
dit nou self sê .

Wie het ooit kon dink
dat jy so mooi
in fetusposisie , as prop
op kuns sou kon lê .


( 05/12/2015 02h45 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Meesterstuk..
WAT 'n vers!! RudiRudiRudi... Briljant! net, briljant!
4 jaar 2 maande 1 week 3 dae 10 ure oud


Jy
Oeeee alla genade toggie! Hierdie een gee my koue rillings teen my ruggraat af!!
4 jaar 2 maande 1 week 4 dae 1 uur oud


Ai Rudi.
Nee.

Dis te bloedig vir my.

Meesterstuk of te nie ~ te erg.



4 jaar 2 maande 1 week 4 dae 21 ure oud


meester
Daar sê Anria reeds alles :-) dis uitstekende werk, Rudi
4 jaar 2 maande 1 week 5 dae 7 ure oud


'n Meestersuk ...
... deur 'n meester.

Wow.
Ek love dit. So oorspronklik en kreatief en verbeeldingryk!

Mal oor jou eerste vers.
4 jaar 2 maande 1 week 5 dae 12 ure oud



Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar