Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

jy spoor my tot nuwe hoogtes
jy inspireer die digter in my
jy laat weer woorde deur my are vloei
laat ek weer kan dig - nou voel ek weer vry

na 'n ruk lange "skrywers blok"
het jy my siel kom oopmaak
met nuwe lus vir woorde
het jy my siel iewers kom aanraak

dankie vir jou inspirasie
dankie vir jou jy
dankie vir die liefde
wat ek net in jou vriendskap kry.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Jy spoor my aan
Kosbare woorde Jellytot...iemand baie spesiaal...pragtig geskryf!
8 jaar 1 maand 4 weke 1 dag 2 ure oud


pragtige werk
8 jaar 4 maande 1 week 2 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar