Gedigte

Bladsye:
Titel: Jy vir My
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Skryf vir my
Met jou gerymde digterswoorde
Omarmde tamboerskloof akoorde
Vertel vir my

Voel aan my
Met jou gevlekte skeppershande
Ontbloot jou hart sonder verbande
Raak aan my

Wys vir my
Na blou bedekte verlange
Oranje vleul gesange
Kyk vir my

Sê vir my
Van onvoltooide gedagtes
Ontvou jou sin vol ink beloftes
Praat met my

Proe aan my
Met jou ryp kersie lippie wat sag my soen
Jou resepte kook my nuwe seisoen
Jy vir my



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

stunning asemsnak gedig.Love dit.
10 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 11 ure oud


Jy beskryf gevoelens wat ek sukkel om self te verstaan
10 jaar 8 maande 4 weke 1 dag 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar