Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

hou my ook
net eenmaal vas
soos daai bottel Jack
in jou hand
en soen
my lippe
as jy daaruit drink.
want die gedagtes aan jou
klou aan my
vas soos gisteraand
se hangover
en die alkohol
van gevoelens bly
in my bloed.
die waarheid is:
ek is
onder die invloed
van jou.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wow baie nice! Ek hou rerig daarvan wow...
11 jaar 2 maande 2 weke 4 dae 13 ure oud


Alkohol gedagtes
This is BUT BEAUTIFUL!!!!

Chim
11 jaar 9 maande 1 week 4 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar