Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kaalvoet opie grond
kouend aan siering wortel
om en om in die Mond
agter ploegskottel

stryk ek aan
saaisak in die arm
strooi ek ritmies graan
bid dat saadjies darem

sal wortel skiet
bid dat onkruid wyk
graan tog oeste bied
weer belowend lyk

ek pak ‘n dorsvloer mied
goue graan korrels
in hand bespied
kaalvoet se brein borrels

Saai Goddelike saadjies
mense harte saailand
maak Christen maatjies
lei hulle Jesus hand



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

saaier
baie treffend.. jou slot vat alles mooi saam.. so moet ons mos daagliks God se saad in die wereld saai
4 jaar 11 maande 3 dae 18 ure oud


kaalvoet
Ek ditto die res en voortreflike slot. Knap gedaan.
4 jaar 11 maande 3 dae 18 ure oud


saaier
Eit is n pragtige werk met n groot gedagte vir ons almal
4 jaar 11 maande 4 dae 1 uur oud


*
Ek glo 'n mens sal nie kan boer as jy nie bid nie.
So kan 'n mens ook nie deur die lewe sonder Hom nie.
Mooi.
4 jaar 11 maande 4 dae 6 ure oud


kaalvoet saaier
Hou hiervan ... wat jy saai sal jy maai.
4 jaar 11 maande 4 dae 6 ure oud



Van ons ander lede

VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar