Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Sluim'rend, slu sluip jou naam
tussen aar rooi en been wit –
wagtend vir die liggaam
se swakheid … slaat jou kil
koue angel in die vlees.

Jy vra nie status, rang of graad...
praat nie prag of praal,
jou pad is dodelik, bedwel'mend en ru -
dwing die grootstes op hul knie.

Baljaar jou weer-sin-wek'kende wete
in 'n normaal denkende brein
en verong'luk normaliteit se krete
van geluk en los ‘n klein
verskrompelde wese van mens wees.

Skaad sy voorkoms en trots –
los 'n skad'wee deurskynend en bros...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ja, die vreemde K
So seer, raak beskryf. . . Lees ook gerus my artikel, Die vreemde rouproses van terminale kanker.

Vonnie
8 jaar 1 maand 2 weke 1 dag 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar