Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

twee gesonde hande, toegemaak in gips
twee gesonde bene, slapgemaak soos tjips
twee gesonde arms, wat nie wil werk aan snert
twee gesonde oë, voos soos slap melktert

'n geslag vol sterk jong seuns
word grootgemaak op leuns
word afgestomp deur moderne leer
want hull wil als wat mans is keer

dit voel angs-diep sleg vir my
asof die wereld ons nie wil laat bly
alles wat man is en beteken
word deur wet en wil weggeteken

want soos donkies word ons ingespan
om te werk aan sieldodend vae plan
om nie te gaan op seewaarts vaart
want daar is g'n blanks op wereldkaart

maar ons betaal seker nou
oor ons sondes oor die vrou

maar seblief onthou

nie alle ouens
was lelik met hul vrouens



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kapater Mans
Hierdie ene is die waarheid.
Kinders word soos sussies
grootgemaak. Kan nie eers
meer hul beddens opmaak of
klere van vloere af optel nie.
Puik geskryf.
13 jaar 1 maand 3 weke 3 dae 17 ure oud


Ek vrek oor hierdie gedig! Knap gedaan!
13 jaar 2 maande 1 week 6 dae 15 ure oud



HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar