Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek staan vir jou en kyk
Het jou gesien so uit
die hoek van my oog
Jy spring speel speel
Van een windvlaag na ‘n ander

Dit lyk of jy dit geniet
Om amper jou lewe te waag
Want die wind is geniepsig
Maar skielik sit jy op my arm
En net so skielik is jy weg

Dit lyk of die hemel oopgaan
Jou hele famile fladder af
Hier aarde toe
Soos manna van ouds
Die lug is sommer wit.

Hulle word net meer en meer
Die grond is naderhand wit
En net so , hou dit op
En die witkombers op die grond
Lyk of hy deur mot verniel is.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar