Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

knuffel lief my kleinseun knollie
knapie knaag ek knipoog graag

ek vreet jou op my liefdesknewel
ek knibbel jou oortjies en trek jou knopies

as jy lag ou kieliebak
as ek jou karnuffel en saggies knyp



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

:-)
Sjoe...alles werk net lekker in die gedig met die klomp kn's. Goed gedoen.
7 jaar 8 maande 1 week 4 dae 17 ure oud


Karnuffel
Mooi ene! En moenie worrie oor die titel nie - ek leen partykeer doelbewus met die oe - anner ouens noem dit inspirasie
7 jaar 8 maande 1 week 5 dae oud


rosa
heerlyk!! dankie vir die lag!!

gr enrico

geniet van vandaag
7 jaar 8 maande 1 week 5 dae oud


karnuffel karnallie
ek sien ek het feitlik dieselfde titel as spataar vir my gediggie gekies. nie gesien nie, jammer hoor
7 jaar 8 maande 1 week 5 dae 1 uur oud



Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar