Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

net daar,
het jy -
aan jou einde gekom.

party karre
ry 4 voet -
bestuurders gril.
probeer jou mis.

Meeste
sien jou nie eers raak.
gewaar nie die ligte doef
van hul wiele wat voort spoed

Wie sal jou daar kom haal?
Wie is jou barmhartig samaritaan?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kat in die pad
Ag ja, altyd 'n tragedie. Interessante onderwerp om oor te dig!
7 jaar 1 maand 5 ure oud


Hi lekker om so nou en dan jou hier raak te lees.
10 jaar 5 maande 2 weke 2 dae 5 ure oud


Ek het al drie van my pragtige katte kinners aan die teer afgestaan :-(
10 jaar 5 maande 2 weke 2 dae 6 ure oud


kat in die pad
ons het ook een gehad
kat in die pad
my hart was seer
nou is kat deel van die teer
10 jaar 5 maande 2 weke 2 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar