Weergawe: 1
Aantal woorde: 70
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 05 Dec 2008
‘n leeu wat in die verte brul,
die aand lug, sag en stil,
was jy altyd maar so kil?
Een van formaat, ‘n sielsmaat,
senings kaal, soos ‘n graad?
Ure van melodie, en praat,
was ons nie eens kordaat?
Die oggend reuk, van soetsuurdeeg,
sal nie meer wees, verraad is gepleeg!
Soos olie en water, wat nie sal deug!
Die uur glas. . . nou amper leeg.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Francis Gillieron
Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.
Tella