Gedigte

Titel: Kersfees
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



wyse manne het van vêr uit die Ooste gekom
om krip van Verlosser met geskenke saamgedrom
Betlehem se helder skitterster het dit aangewys
van verre het almal gekom om Sy naam te prys

want kyk ’n Koning in ’n stal is vir ons gebore
met Hom word siele gered en gaan nie verlore
laat ons DIT dan vier in regte gesindheid en gees
elke jaar wanneer ons herdenk die Christusfees



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kersfees
Vandag oor die nuus gehoor daar is meer mense wat nie weet waaroor Kersfees gaan as wat daar mense is wat weet waaroor dit gaan nie!
Baie mooi Elvina
7 jaar 11 maande 6 dae 3 ure oud


Kersfees
Mooi verwoord!
7 jaar 11 maande 1 week 2 dae 23 ure oud


Ita
amen
dankie vir die meesterlike verwoording van die boodskap
7 jaar 11 maande 1 week 4 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar