Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kersfees onvergeetlik gebrein
kamp langs kameeldoring
blouvlam hardekool vuur
suiderkruis met sterre dak
mense as vriende saam geband
natuurlewe vasgevang

kampwagtertjies saam te wag
Christus kind geboorte herdenk
afrika kersfees styl
mekaar se vriendskap
kerslied mekaar te bied
as enkel grootste kers geskenk

opvoer van kers gedig
langs hardekool vuur
as enigste verhoog lig
suiderkruis aankondig die uur
afika kersfees het aangebreek



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

suiderkruis
Tien goue sterretjies vir hierdie pragtige werk
3 jaar 9 maande 1 week 5 dae 9 ure oud



Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar