Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Pappa jy is mos my regte egte vader
maar pappa wanneer kom die kersvader
my kind kersvader kom eers met kersfees
pappa maar wanneer word dit dan kersfees
my kind wanneer ons herdenk Jesus se geboorte
pappa wanneer herdenk ons Jesus se geboorte
my kind elke jaar op 25 Desember kan ons dit herdenk
pappa hoekom moet ons Sy geboorte herdenk
my kind want Hy het gekom om ons te verlos van sonde
pappa vertel my wanneer doen mens sonde
my kind mens doen sonde as ons nie na Jesus luister
ook as kinders nie na hul mamma of pappa luister
maar pappa ek was mos baie soet by die huis
pappa bly kersvader baie ver
ja my kind in Lapland en dis baie ver
pappa weet papa of hy witmuise het by sy huis
pappa sal kervader vir my bring ‘n witmuis
as ek hom mooi in ‘n briefie skryf en vra
ja my kind ja hy sal bring ek is seker hy het muise ja



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kersgeskenk Pappa



Kinders se vrae is soms so onskuldigsnaakssondig maar juis daarom moet ons waak teen verkeerde antwoorde want wee die een wat een van hierdie kleingoed laat struikel deur verkeerd voor te lig...
3 jaar 9 maande 4 dae 18 ure oud


Ano
Kersgeskenk
Kostelik! Ai, al daardie vrae... Dankie tog vir 'n pappa wat al die antwoorde ken :-)))
3 jaar 9 maande 2 weke 17 ure oud


Oeeeee . . .
ek is darem baie bly my kinders het nie vir Kersvader muise gevra nie ~ hy sou definitief 'nee' sê!:D

Kostelik geskryf!
3 jaar 9 maande 2 weke 1 dag 1 uur oud


kersvader
Kinderlik pragtig
3 jaar 9 maande 2 weke 1 dag 13 ure oud



Van ons ander lede

Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar