Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Moeilike, lewens keuses,
staan soos groot reuse,
so baie vrese!

Maak ons die regte besluite,
so bang, vir die verwyte,
gedagtes, wat word, soos lyke!

Verspeelde tyd, die jare gryp,
die hart, word koud, vol ryp!
Sal ons die deur, agter ons sluit?

Daar is geen spys, vir die lang reis,
ek het betaal, dit was ‘n duur prys,
die reenboog kleure, is almal grys!

Besluite, links of regs, op of af?
Is ek alleen, in ‘n donker skag?
Wanneer kom die nuwe dag?

Hoekom so stil, geen kommentaar?
Wil jy liewer, die emosies bewaar?
Ek weet daar is gevaar, ek voel naar!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar