Gedigte

Titel: Kies
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Drie paaie wat voor jou uistrek tot doer,
die eindes nie insig, die roetes onbekend
en jou binnekant trek kluitjie
want hoe kies jy

die beste een vir jou,
die beste een vir nou?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kies
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die KRUISPAD projek.
5 jaar 7 maande 6 dae 12 ure oud


kies
Leha, ja . . . Genade dis sowaar n moeilike vraag. Dink ek vir nou of dink ek vir my. En dan se die bybel moenie bekommerd wees oor die dag van more nie, dan wonder ek, moet ons dan net vir nou dink en more aan ons Skepper oor laat, eish ek glo nie ons vertrou/geloof is regtig so sterk ni.
5 jaar 7 maande 1 week 3 dae 11 ure oud


Kies
Dit bly altyd 'n een miljoen vraag
5 jaar 7 maande 1 week 3 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar