Gedigte

Titel: Kies
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek staar in die doolhof
keuses wat doodloop in niks
Bou 'n labirint stuk vir stuk
Elke kies 'n legkaart in wording

Die beeld vorm in die dof
Die besluite vloei so fluks
Fokus wilsywer wat deurdruk
Wigte en teenwigte wat meeding

Verkeerd kies rol in die rof
Verduister in donkerstik
Reg kies inspireer veel geluk
Om te weet vereis onderskeiding.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kies
baie goed gepen!
4 jaar 3 maande 5 dae 12 ure oud


Kies
Groot waarheid wat jy hier openbaar!! Bly jy kon die tema gebruik.
4 jaar 3 maande 5 dae 14 ure oud


kies
Jou antwoord is gepen in jou slot. As ons maar kon onderskei tussen reg en verkeerd, sou daar geen probleem wees. Goed gepen.
4 jaar 3 maande 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Bundel vol inspirasie en lewenswysheid, lief en leed, maar ook lewenslesse wat ons daagliks ervaar en leer. 'n Saamlag, saamhuil en saamstap-bundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar