Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Grysgrou, angstig, misbedek
lê-staan splinternuwe dag
halfmas, koel in swanger stilte
geduldig, gedienstig en wag

Vir helder kleur-ontploffing
van goudstrale uit Godson
wat lewe,energie uitsprei
aan komend' ure wat volg
dagtake dan geseënd voltooi
in vrede van Sy unieke kokon



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kies
'n Pragtige gedig wat saligheid uitspel!!
4 jaar 3 maande 2 dae 11 ure oud


Dagbreek
Pragtig!!
4 jaar 3 maande 2 dae 16 ure oud


Dagbreek
Pragtige werk!!
4 jaar 3 maande 3 dae 10 ure oud


Dagbreek
Bly net 'n fees om jou pragtige werke te kan lees. Puik!
4 jaar 3 maande 4 dae 6 ure oud


dagbreek
Evelyn met een woord uitstekend soos net jy kan
4 jaar 3 maande 4 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar