Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Brood krummels in die vrieskas
Handgebreide trui en gelapte tas
Vuilvoet kaalvoet en ‘n glimlag
Bure se kersboom maak skitter-nag

Highway geraas breek die stilte
in die flat sonder liggies en linte
‘n Kind se begeerte en wens
Vir Kersvader en ‘n oorvol spens

‘n ou leë tapse woltol van karton
Met opgetelde blinkgoed daar om
Die kind se skepping van ‘n fees
Rede dat kersfees daar moet wees



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kersfees
Tragies en tog so waar! Wens mens kan `n verskil maak, daar is so baie ellende om ons. Pragtige gedig. Dit roer mens se hart.
7 jaar 11 maande 1 week 4 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar