Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vanoggend voel ek so bitter kwaad
`n Kind word agter `n kar gesleep
Deur diegene wat harteloos is
Hulle breek `n ouerhart, `n omgeehart,
maar hul eie harte is swart
Hoe kan hulle na sy gille luister en niks voel nie?
Sleep hulle deur die hel! Gee hulle vir my,
vir die ouers, vir die nasie,
Ons sal die kind se dood wreek
Laat hulle dan om genade smeek
Sodat ons harteloos kan toekyk
Hoe hulle sterf en die aardse straf verkry
Vir hierdie kind en ouerharte wat ly
`n Oog vir `n oog



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kind
Mens kan nie eens sê hulle is diere nie, want nie eens 'n dier do so iets nie.
My hart brand vir daardie gesin, veral die moeder wat hulpeloos moes toekyk.
5 jaar 8 maande 1 week 4 dae 11 ure oud


kind
hoe mooi verwoord jy hierdie vreeslike hartseer....
5 jaar 8 maande 1 week 4 dae 12 ure oud


kind se dood
Ja hierdie gebeurtenis het seker almal aan die hart geruk. Dit was vir my ook verskriklik om dit te sien, en ek het gisteroggend op my blog hieroor geskryf. Maar die wraak kom ons nie toe nie. My hart gaan uit na daardie gebroke ouers.
5 jaar 8 maande 1 week 4 dae 19 ure oud



Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar