Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die mense se daar is n weg na saligheid,
Maar wie kan my se wat dit is en hoe die weg loop,
As ek kyk na die om my, is dit dalk my gesindheid,
Of om die wil van God te sloop,

Nee meen n ander, jy moet jou laat doop,
Is dit dalk klein of groot,
O Heer maak my kinder hartjie oop,
Verwyder my van die lewens sloot,

Ek slaan my oe op na die berge,
Waar sal my hul vandaan kom,
Maar pappa, hulle is dan vol dwerge,
En trolle wat grom,

O Heer sal U my kom leer,
Die wereld het my mamma ingesluk,
Dit maak my hartjie seer,
Dit laat my siel verstik,

Laat die kindertjies na My toe kom,
Dankie Heer dat U my lief het,
Al draai die lewe my om,
Weet ek dit was die bekerings gebed,

Ek sal jou nooit begewe,
Dankie Heer dat U my ewig laat lewe.



Spaar Geld op Versekering

Kommentaar

Kinder Gebed
Boeta,Ek glo Onse Vader het n warmte in sy hart gekry in sy hart oor hierdie gedig groete klara







5 jaar 10 maande 1 week 2 dae 15 ure oud


Dit is vir my hartjie-mooi.
5 jaar 10 maande 1 week 2 dae 15 ure oud



Van ons Premium+ lede

Ontdek die Siel in my

deur helna

Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar