Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ses soorte sonde.
Nou proe ek aan haar wonde.
Hoe dit nou sou kom,
die duiwel het gegrom!

Praat met die wortel van haat,
verly ons, soos die sand die saad.
Luister hoe dit vluister!
maar moet dit nie terug tyster…

Boeties en sussies kom saam.
Dit roep julle op jul naam!
Kom speel saam in die donker,
ons kan sing en dans en planne beraam…

Vier dae tot sewe.
Dan bring ons vlamme, sonder rede.
Mooi gekleurde glasies…
Kyk! Hoe brand hul soos hasies.

Roet, swart stof.
Die lig raak nou so dof.
Woorde en aksies, net vir sommer?
Voel jy, hoe raak ons harte krommer?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar