Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die klippertjies is rond gedraf
Al met die voetpad langs
Soos bokkies almal in `n ry
Hol hulle huppelend verby
Ligvoets oor die klippertjies
Amper fladderend
Waarom kan ons nie soos kindertjies
ongeskonde bly?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kindertjies
baie oulik maar oe nee dankie my was te kwaai om vir altyd n kind te bly, rond spring kan my voete nie meer maar my hart, nee kyk soms spring hy woes.
5 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar