Gedigte

Titel: Klaar
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hunkering ...
van vergaande liefde
ontkiem
jou...
Siels kanker.

Vreetend ...
Gevoed met rou.
Kanker kos ...
Verorberaar

Mooi lewe -
verweerd,
geskend
verniel.
gelos
vol gate –
’n gebroke
stukkend ... siel.

LL



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hi Lana,
Ek het n draai geloop (weer) deur jou werke. Jy skryf sterker en meer kompak. Dis waaragtig sterk, rou en bloot. Jy het genoeg "guts" om die leser die vleis, vet en vel te laat aansit....DIS om te DIG, ou girl!
13 jaar 6 maande 1 week 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar