Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende




Jy was nog altyd klaas
En ek was jou baas
Nou begin jy baie raas
klaas soek nie ‘n baas

nou is ekke klaas
en jy is die baas
ek moet my staal
want jy wil nie bataal

toe jy klaas was
en ek die baas was
het jy by my gebly
en ook saam met my gery

ek moes die huis koop
en het by die winkel geloop
want toe jy by my bly
het jy ook al jou kos gekry

belasting vir die erf
is net nog ‘n kerf
en die water en die lig
Cuticura vir jou gesig

ek het jou nie afgeskeep
ek het gekoop die seep
om jou wasgoed te was
en ook nog jou bas

Golgate vir jou tanne
Palmolive vir jou hanne
Lifeboy vir jou lyf
Lexington jou skyf

daar was niks aan te doene
nét Nugget vir jou skoene
Iwiza vir die ouers tuis
en ék moes dit nog vat by jou huis

jy het nooit nie iets gekoop
of met die voet geloop
want ‘n baaisiekel het jy
ook nog by my gekry

nou is ekke die klaas
en jy is my baas
en ek moet my staal
want jy wil vir niks betaal.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Baas Klaas
Jip, die wiel draai en wie onder was sal bo wees, sal onder wees, sal bo wees, etc, etc...
12 jaar 1 maand 2 weke 3 dae 18 ure oud


Klaas soek nie 'n baas
Die waarheid maak seer...
Wonder hoeveel van die base wens nie hul was maar weer klase nie...
12 jaar 1 maand 3 weke 17 ure oud


Klaas soek nie 'n baas
En die baas kan net verlang want die bordjies is verhang!
12 jaar 1 maand 3 weke 1 dag 16 ure oud


Klaas soek nie 'n baas
Baie goeie humor in die gedig sus.
12 jaar 1 maand 3 weke 3 dae 15 ure oud


Kolskoot! Ek het nou lekker gelag!
12 jaar 1 maand 3 weke 4 dae 18 ure oud


PM Pragtig, Dis hoe dit is......
12 jaar 1 maand 3 weke 5 dae 22 ure oud


RE:Klaas soek nie 'n baas
Lekker gelag. Ek wonder net of ons ook gratis gaan bly, eet en ry.
12 jaar 1 maand 3 weke 6 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur http://www.woes.co.za/

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar