Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sinkplate, waterkrane...
sonder ’n waterdruppel wat drip
net kampe van rommel opgerig;
van klei opgebou.

Naby rivierstrome,
droër as die woestyn,
met hongersnood in skadu’s
wat kindertjies se harte laat pyn.

Sal sonstrale aarde verplinder;
liefde die reënval terug bring,
sodat aarde weer kan sing
en vir sy mense reën gin!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kleihuis van droogte
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die DROOGTE projek.
4 jaar 3 weke 5 dae 12 ure oud



VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar