Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Klein Witvolk in die land Suid Afrika
Edel wingerdstok, geplant om weer Sy roem te dra

Gebuk in las en rou, verskeur, vermink deur vreemde hand
Breek los die strop van goddeloosheid, red jou vaderland

Geroepe, Heilige Volk, in jou is die Ewige Verbond
Jou nageslag sal herrys in belofte van jou bloed-betaalde grond



Die volk wat weer na God wil sal vra
Die Seun wat Hy van moederskoot af dra



Klein Boervolk in die vertrapte land
Jou ryke erfenis, jou deel het jy verpand

Vernietig, verkoop , geslaan is jy …gedaan en weg met jou
Uit stof sal beendere herleef , hierdie eens magtige blanke vrou

Geroepe Israel volk, verander jou ongehoorsame geloof
Keer jou af van haar wat op die heuwels van purper sit, die valse vrou wat jou kroon wil roof



Blanke ras wat weer na Gods Woord sal vra
Die Kind wat Hy van jongs af dra



Geknakte riet, beur regop jou wilde loot, soek die vaderhuis
Versamel n nakroos waar wye vlaktes en rivier jou land deurkruis

Koop n kosbare droom in die land wat jy bewoon
Laat sak die slippe van jou afgods skande, kies die pad van loon

Blanke volk in Afrika, trek aan jou heilige gewaad
Keer terug jou vrees, verlos jou van geween en smaad



Blanke volk in Afrika
Die volk wat weer die kroon sal dra




Ontwaak! Ontwaak!, staan op uit die dood
Die hoe Hand sal jou toekoms wees, getrou aan Sy gunsgenoot

Versamel onder Hen se moedervlerk, waar Hy elke korrel bymekaar sal sif
Omgord jou in die Waarheid, blanke ras in wie die laaste hoop en vesting is.

Volmaakte krag, ons enigste hoop
Anker ons weer in U volmaakte boord



Klein Witvolk, hier sal jy jou weer bind
Afgemete erfdeel in die dor land, sal weer Sy aangesig vind





Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

klein volk
hierdie is UITMUNTEND!! wat n prag gedig met so n groot boodskap!! Dankie Boerklong ... besonderse gedig inderdaad!!!
6 jaar 3 weke 1 dag 8 ure oud


Puik
Ek dink hierdie is 'n besondere gedig. Soveel waarheid en skrif in die reels ingeweef met die aller belangrikste boodskap waarop elkeen behoort ag te gee.
6 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 10 ure oud


AAN Aardige"Afrikan"
Eers wanneer die meerderheid van die basters afkoms, besef dat hulle lankal nie meer n suiwer "wit" europese volk is nie maar n Volk saamgeroep uit alle nasies met voorsate uit Europa, Suid Amerika, die Ooste en ja, selfs Afrika sal hulle op iets kan staan> Trots is nie n woord wat hule sal kan gerbuik nie vir hulle seuns en dogters nie, want as vreemdelinge het hulle minstens 7% nie-Europese bloed. Gene lieg nie.

Die ander pad wat jy loop is natuurlik om aan te hou met die waarheid van suiwerheid en om dan die vreugde van die Waarheid te beerf,dit is n vreugde keuse.

6 jaar 5 maande 2 weke 6 dae oud


Interresant
Eers wanneer die meerderheid van ons van Boere afkoms besef dat ons lankal nie meer n suiwer "wit" europese volk is nie maar n Volk saamgeroep uit alle nasies met voorsate uit Europa, Suid Amerika, die Ooste en ja, selfs Afrika sal ons op eie bene kan staan met trots as volwaardiege Seuns en Dogters van die mens eerder as van die of daai ras. Jy as Boer het minstens 7% nie-Europese bloed. Gene lieg nie.

Die ander pad wat jy loop is natuurlik om aan te hou met die leuen van suiwerheid en om dan die gevolge van die leuen te dra, jou keuse.
6 jaar 5 maande 2 weke 6 dae oud



Gister se Onthou

deur borrels

ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar