Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kleintyd se bederf
sal altyd deel van gister
se verlange bly
sommer net ‘n tone
krullekker gevoel
wat mens kry

vou ek al hierdie
mooi herhinneringe toe
in ouma se stroopsuiker
pannekoekies,tertjies
en sampioen kaas pasteitjies

koester die lekkertjies
met hartjies
in my gedagtegang
se terug verlang



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bederf
Ai sjoe, hierdie lekker bederfies le altoos bo-op al die onthou.

Dankie vir hierdie hart-raak bydrae!
4 jaar 10 maande 3 weke 3 dae 7 ure oud


kleintyd
Mens vergeet dit nooit
4 jaar 10 maande 3 weke 3 dae 22 ure oud


kleintyd
Ai hoe laat jy mens terugverlang na ouma. Goed gepen.
4 jaar 10 maande 3 weke 3 dae 22 ure oud


Kleintyd-lekkertes
Ouma herinneringe bly nog steeds die lekkerste na soveel dae en jare
4 jaar 10 maande 3 weke 3 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar