Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Bloedweinige brak gal
Onsmaaklik in my mond
Daar is wantroue in die doolhof
Onsedelike gedrog
Plagiatiese gedagtes kunsmatig geinsemineer
Deur die godloënaar gebroeisel
Proefondervindelik te speel
Soos ‘n toksiese verdigsel
Horingdroog wysbegeerte
Moedersielalleen



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar